Wees bewus van wat om jou aangaan
Mnr. Tinus Gey van Pittius het op 10 Julie by die Standerton Buiteklub oor misdaad in die land gepraat.
Hou jou oë oop en luister wat mense om jou sê.
Dit was die woorde van mnr. Tinus Gey van Pittius op 10 Julie by die Standerton Buiteklub.
Hy het inwoners ingelig oor hoe hulle hulself teen misdaad kan beveilig.
Altesaam 10 inwoners het dié geleentheid bygewoon.
“Al was daar drie mense, doen ons dit alles in ’n goeie gees en as ek een lewe kan spaar, het ek my werk gedoen,” het mnr. Gey van Pittius gesê.
Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805



