CrimeNews

Hof stel bejaarde, wat op 32 aanklagtes van seksuele aanranding teen kinders teregstaan, se saak uit na April

Mnr. Senekal en sy oorlede vrou was 71 jaar oud toe die hofsaak in 2012 begin het

EVANDER – Mnr. Manie Senekal, ‘n bejaarde man wat op 32 aanklagtes van seksuele aanranding teen kinders teregstaan, het op Maandag en Dinsdag, 24 en 25 Februarie weer in die hof op Evander verskyn.

Sy saak is uitgestel na Woensdag, 1 April.

Hy en sy oorlede vrou, Marie wat in Junie dood is, het na bewering by ‘n kleuterskool op Balfour glo wandade met kinders gepleeg.

Mnr. Senekal en sy oorlede vrou was 71 jaar oud toe die hofsaak agt jaar gelede in 2012 begin het.

Hulle het skuld op al die aanklagtes ontken.

Lees ook:

https://www.citizen.co.za/ridge-times/154573/beweerde-molesteerder-mei-weer-hof/

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button