Local newsNews
SHS Alumni hou 50 jaar reunie
Jare se lewensondervinding en ervarings was deur die groep gedeel, soos ou vriende mekaar van voor af leer ken het.
Die 1974 matriekgroep het bymekaargekom by Standerton Hoërskool vir hul 50 jaar reunie, waar dié oudleerlinge die geleentheid gebied was om op te vang met hul ou klasmaats.
Jare se lewensondervinding en ervarings was deur die groep gedeel, soos ou vriende mekaar van voor af leer ken het.
Trane was afgevee in herinnering aan afgesterfde alumni.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!