Local newsNews

VLU Kinross-tak sluit jaar af

Belangstellendes is welkom om volgende jaar weer by VLU in te val.

Lede van die Kinross VLU-tak het op 23 Oktober hul jaar by die Evanderklub afgesluit.

Die lede het ’n ete by die klub geniet en ook vir Thea Potgieter, wat uittree as voorsitter en Gouritsmond toe verhuis, gegroet.

Dié tak sal in Januarie weer afskop met vergaderings en werkswinkels.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Jana Oosthuizen

I have been working for the Ridge Times newspaper for 15 years. I worked in a few other fields before starting to work for the newspaper in October 2009. I have a diploma in Journalism and the areas where I cover news include Secunda, Bethal, Trichardt, Evander, Leandra and Kinross.

Related Articles

Back to top button