Local newsLocal sport
Tennisspelers wys hul staal op Secunda
Afrigter reël weer tennistoernooi op Secunda.
Jong tennisspelers het op 4 Augustus by die Sasol Ontspanningsklub kragte gemeet toe hulle aan die Rugbytrui Tennistoernooi deelgeneem het.
Plaaslike tennisafrigter Annamarie Meyer het dié toernooi gereël om haar tennis spelers blootstelling te gee en te leer hoe om aan toernooie deel te neem en telling te hou.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!







