Local sportSport

4×4-entoesiaste kom byeen

Lede geniet baan by Lake Umuzi.

SECUNDA – Lede van die plaaslike 4×4-klub het op Saterdag, 31 Januarie hul jaar afgesluit.

Geesdriftiges het by Lake Umuzi byeengekom en hul vaardighede op die 4×4-baan getoets en die dag saam geniet.

Volgens mnr. Piet Potgieter van die Secunda 4×4 Klub, bied dié baan by Lake Umuzi ’n verskeidenheid uitdagings.

Belangstellendes is welkom om by dié klub aan te sluit.

Skakel mnre. Rudi van der Merwe by 082 880 8020 of Cobus Mouton by 076 979 7857.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons webtuistes:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 29C64351

WhatsApp – 082-611-3867

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button