Local sportSport

Hengel saam met Oosterland

Groot pryse op die spel by kompetisie.

SECUNDA – Hoërskool Oosterland bied op Saterdag, 28 Februarie die Oosie Hengelkompetisie by Koos Kruger geslote dam op Trichardt aan.

Inskrywingsgeld is R120 per persoon met twee stokke en die pryse op die spel is ’n skaap, ’n halwe skaap, ’n geskenkbewys en vele ander.

Die kompetisie begin om 6vm en duur tot 3nm.

Kaartjies is by Hoërskool Oosterland te koop en beperkte plek is beskikbaar.

  • Skakel mnr. Andries Labuschagne by 071 475 6955.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons webtuistes:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 29C64351

WhatsApp – 082-611-3867

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button