Bethalles blink uit in gholfliga
Die vroue gholfspelers se volgende wedstryd is op Dinsdag, 3 Maart op Standerton teen Volksrust.
BETHAL – Die plaaslike gholfklub se mans- en vroue spelers het aan die Hoëveld-gholfliga deelgeneem en die vrouespelers het op Dinsdag, 24 Februarie teen Piet Retief op Standerton gespeel en gelykop geëindig.
Die B-liga-mansspelers het Volksrust op Saterdag, 28 Februarie op Bethal 6-2 geklop.
Die gholfklub se A-liga-mansspelers het teen Standerton gespeel en 7-1 verloor.
Die vroue gholfspelers se volgende wedstryd is op 3 Maart op Standerton teen Volksrust.
Vir meer inligting, skakel mnr. Gerrie Jordaan by 017 647 3265.
Vir meer nuus besoek gerus ons webtuistes:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 29C64351
WhatsApp – 082-611-3867



