Local sportSport
Corné en Elandi is Bethal-kampioene
Mans- en vrouegholfspelers het op Saterdag, 14 Maart aan die jaarlikse klubkampioenskappe deelgeneem.
BETHAL – Corné en Elandi Klopper was die algehele klubkampioene van die plaaslike gholklub se klubkampioenskappe.
James Magugula was die mans nett-wenner en Christa Prinsloo die vroue nett-wenner.
Mans- en vrouegholfspelers het op Saterdag, 14 Maart aan die jaarlikse klubkampioenskappe deelgeneem.
Spelers het oor 36 putjies gespeel en het om 8.30vm begin afslaan.
Die gholfklub bied vanaf 10 tot 11 April die Masterstoernooi aan.
- Vir meer inligting, skakel Gerrie Jordaan by 017 647 3265.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 2667A726
WhatsApp – 0748877590
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



