Local sportSport

Gaan kyk netbal by Lake Umuzi

Spanne teken baie doele aan in binnenshuise netballiga.

SECUNDA – Die vyfde week van die binnenshuise netballiga het op Maandag, 2 Maart by Lake Umuzi afgeskop en die Hotshots het die Wurms op dié dag met 46-21 geklop.

Die Puss & Boot-span en die Underdogs het op Woensdag, 4 Maart kragte gemeet en die Puss & Boots-span het met 52-41 gewen.

Die Buns & Guns-span het die Senoritas met 56-16 geklop.

Die Hoops het die Wurms op Vyrdag, 6 Maart met 48-34 geklop, die Tuners die Underdogs met 46-41 en die Wolf Pack-span het die Action Angels met 42-24 geklop.

Die liga duur vandeesweek voort en wedstryde vind op Maandae, Woensdae en Vrydag vanaf 6nm by Lake Umuzi plaas.

Vir meer inligting, skakel me. Adelle Grové by 072 262 4634.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button