Local sportSport

Vroue dring deur na volgende rondte

Bethal Gholfklub wen 4-0.

BETHAL – Die plaaslike gholfklub se vrouespelers is die sone 2-wenners van die Hoëveld-gholfliga.

Hulle het Dinsdag, 17 Maart teen Graceland op Bethal gespeel en hulle 4-0 geklop.

Hulle het ook hul vorige wedstryd teen Standerton op Volksrust 4-0 gewen.

Die span se volgende wedstryd was op Dinsdag, 24 Maart op Walker Park teen Bankenveld.

Die uitslae was nie teen druktyd bekend nie.

Vir meer inligting, skakel mnr. Gerrie Jordaan by 017 647 3265.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button