Local sportSport

Bethal-drawwers genooi

Kompetisie begin om 7vm.

BETHAL – Die Bethal Marathonklub bied Vrydag, 27 April ’n 2-in-1-wedloop by Laerskool Marietjie van Niekerk aan.

Dit behels ’n 21km-halfmarathon, ’n 10km-wedloop en ’n 4,2km-pretloop.

Die wedloop begin om 7vm en die pretloop om 7.10vm.

Daar is groot pryse vir die wenners.

Koste beloop R15 vir die pretloop, R30 vir die 10km-wedloop, R60 vir die 21km-wedloop en mense bo 60 jaar is gratis.

Vir meer inligting, skakel mnr. Pieter Botes, klubvoorsitter, by 071 647 5315 of 082 920 7555.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button