School sportSport

H.M Swart klop Oranjegloed

Die eerstes het met 8 paaltjies gewen.

BETHAL – Laerskool H.M. Swart se eerste- en 0/11-krieketspanne het onlangs kragte gemeet teen Laerskool Oranjegloed en gewen.

Die eerstes het met agt paaltjies gewen.

Hendrico Janse van Vuuren het 4 paaltjies vir 26 lopies in 6 beurte en Francois Pretorius 3 paaltjies vir 20 lopies in 5 beurte laat kantel.

Die eerstespan se beste kolwers was Francois Pretorius met 33 lopies van 28 balle nie uit nie.

Die 0/11A-span het met 260 lopies gewen.

Die beste bouler was Janco Swart met 4 paaltjies en Njabula Dladla met 2 paaltjies.

Dries Odendaal het 69 lopies aangeteken, Weldon Strydom 62 lopies, Petrus van Tonder 60 Lopies en Henro Lewies 45 lopies.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

 

Laerskool H.M. Swart se krieketspanne het onlangs kragte gemeet teen Laerskool Oranjegloed hulle geklop.
Laerskool H.M. Swart se krieketspanne het onlangs kragte gemeet teen Laerskool Oranjegloed hulle geklop.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button