School sportSport

Standerton Hoërskool kom strawwe kompetisie teë

SHS het aan dissipline gewerk en in die eerste helfte goed gelyk, maar die eerstespan het steeds 'n nederlaag gely.

Standerton Hoërskool (SHS) het die afgelope naweek teen Ligbron Akademie vir Tegnologie kragte op tuisvelde gemeet en die eersterugbyspan het 15 – 38 verloor.

SHS het aan dissipline gewerk en in die eerste helfte goed gelyk, maar die eerstespan het steeds ‘n nederlaag gely.

Kheletso Mothopeng gee die bal uit na ‘n skrum.

Hulle plan het geblyk om soveel punte as moontlik op die bord te kon sit en hulle het elke strafskop in punte omgesit.

Van die Ligbron-kamp is daar hoorbaar laat weet “hey support man”.

 

Lees die volledige berig met al die uitslae in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

Sien al die foto’s HIER

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button