School sportSport
Hoogies maak geskiedenis
Die 0/14- en eerste rugbyspanne van Hoërskool Hoogenhout het deurgedring na die Noordvaal Verseker Beker se eindstryd.

Die 0/14- en eerste rugbyspanne van Hoërskool Hoogenhout het deurgedring na die Noordvaal Verseker Beker se eindstryd.
Die spanne sal Saterdag, 26 Augustus op Hoogenhout se rugbyveld kragte meet.
Die 0/14-span speel omstreeks 9vm teen Curro Nelspruit en die eerstespan teen Hoërskool Brandwag om 1nm.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!