Local sportSport

Posduifklub hou voorlaaste wedvlug van die seisoen

Duiwe het in warm weer, met 'n sterk wind, 625km afgelê

Standerton Posduifklub het onlangs duiwe vir die voorlaaste wedvlug van die seisoen vanaf Griekwastad losgelaat en duiwe het in warm weer, met ‘n sterk wind, 625km afgelê.

Die uitslae in die eerste ope-afdeling is:

John Vienings – 1, 6, 10, 15, 18, 27, 34, 35 en 37ste

Ben Steyn – 2, 4, 13, 14, 17, 19 en 28ste

Norden Lombard – 3, 5, 12, 22, 23, 29, 32 en 39ste

David Armitage – 7, 8, 9, 20, 25, 30, 36 en 40ste

Rudolph Fritz – 11, 26 en 33ste

David van der Linde – 16, 21, 24, 31 en 38ste

Die uitslae in die tweede ope-afdeling is:

Norden Lombard – 1, 6, 7, 12, 21, 22, 24, 31 en 33ste

Ben Steyn – 2, 3, 4, 8, 9, 14, 16, 19, 26 en 32ste

David van der Linde – 5, 10, 11, 20, 25 en 28ste; John Vienings – 13, 15, 17, 18 en 30ste; David Armitage – 23, 27, 29 en 34ste

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button