Local sport
GALERY: Sasol klop Witrivier in halfeindstryd
Die eerste en tweede spanne het op Saterdag, 28 Julie, die halfeindstryd van die Mpumalanga Premierliga in ’n tuiswedstryd teen Witrivier oorheers. Hulle kom die naweek (5 Augustus) teen Barberton in die eindstryd te staan. Die wedstryd word op Barberton beslis

https://www.citizen.co.za/ridge-times/324438/sasol-boender-witrivier-uit-liga/?fbclid=IwAR29s5gUpDsP9rYH3NJte2xftTOOysF7ARv2RkmgjgP0ILxRESU_akCLOXs
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!


















