Local newsLocal sport

Sables byt in die stof teen eMbalenhle

Span speel op 9 Mei op Standerton teen Mhluzi.

Die Sables Rugbyspan van Standerton het in die stof gebyt op 25 April teen eMbalenhle Rugbyklub op eMbalenhle.

eMbalenhle het dié wedstryd met 33 – 15 gewen.

Morné Otto, afrigter van die Sables, het gesê dit was ’n harde wedstryd, maar sy span het steeds goed gevaar.

Die Sables se beste voorspeler van die wedstryd is Yola Maso en die beste agterspeler van die wedstryd is Jason Julies.

Die Sables se volgende wedstryd vind op 9 Mei op hul tuisveld teen die Mhluzi Falcons-span plaas.


Sables and eMbalenhle rugby players.
Yola Maso van die Sables val aan in hul wedstryd op 25 April teen eMbalenhle Rugbyklub. Foto: Jana Oosthuizen.
Gift Sikhakhane van die Sables laat loop met die bal op 25 April tydens hul wedstryd teen eMbalenhle.
Gift Sikhakhane van die Sables laat loop met die bal op 25 April tydens hul wedstryd teen eMbalenhle. Foto: Jana Oosthuizen.
Armand Neethling van die Sables verdedig terwyl ’n speler van eMbalenhle Rugbyklub ’n opening soek.
Armand Neethling van die Sables verdedig terwyl ’n speler van eMbalenhle Rugbyklub ’n opening soek. Foto: Jana Oosthuizen.
People playing rugby.
Die Sables losskakel, Chokka Sebonka in aksie op die rugbyveld op 25 April. Foto: Jana Oosthuizen.
eMbalenhle Rugby Club and The Sables Standerton Rugby Club play rugby.
Davies Julies van die Sables spring vir die bal tydens ’n lynstaan. Foto: Jana Oosthuizen.
eMbalenhle Rugby Club and The Sables Standerton Rugby Club play rugby.
Bandile Thanjekwayo van die Sables laat waai pale toe met die bal op 25 April tydens hul wedstryd teen eMbalenhle. Foto: Jana Oosthuizen.

ALSO CHECK: Sasol Rugbyklub wen al drie wedstryde

ALSO CHECK: Chantel ding mee vir Mevrou Suid-Afrika Kurwes-titel

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Jana Oosthuizen

I have been working for the Ridge Times newspaper for 15 years. I worked in a few other fields before starting to work for the newspaper in October 2009. I have a diploma in Journalism and the areas where I cover news include Secunda, Bethal, Trichardt, Evander, Leandra and Kinross.

Related Articles

Back to top button