NewsSchools

Havies kondig eerste rugbyspan aan

Havie-trots loop hoog ná die aankondiging van hul 2025 eerste rugbyspan.

Laerskool Dr Havinga het in Maart hul eerste span aangekondig tydens ‘n glinster petseremonie in die aanloop tot die amptelike rugbyseisoen.

Jayden Lennon.

Volgens juffrou Leoni van Niekerk is die Havies se spoggerige nuwe rugbyuitrusting uiteindelik na maande se opgewonde afwagting onthul, en het Havies-spelers feitlik gebars van trots soos hul name genoem en hul truie aan hulle oorhandig is.

“Baie geluk aan elke Havie eerste span speler,” het sy gesê.

“Jy het baie harde werk ingesit om hier te kom en ons weet jy sal die skool en span se name deur die seisoen hoog hou.”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button