Schools

Laerskool Helderkruin wens almal ‘n mooi Kersseisoen

Laerskool Helderkruin wens almal 'n mooi Kersseisoen.

• Peet Badenhorst, die skoolhoof van Laerskool Helderkruin, skryf:

Die beheerliggaam, personeel en elke Kruiner wil graag aan al die lesers besonderse seënwense toebid vir die Kersgety wat voorlê.

Mag u die wonderlike genade ervaar van ons Vader, Skepper en Sy liefde vir ons as Sy kinders.

Mag hierdie ‘n tydperk van diensbaarheid wees teenoor dié wat soveel minder het as ons. Mag ons in oorvloed gee vir hulle wat daagliks teen armoede veg.

‘n Geseënde Kersgety vir ieder en elk en mag Christus se seën oor elkeen van u wees.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button