Schools

Gereed vir ‘n nuwe begin – afsluiting van ‘n spesiale jaar

"Die graad 7 leerders van 2024 skud hulle vere reg vir graad 8 en ons is trots op die samewerking, getrouheid en respek wat getoon word deur elke leerder. Ons is trots op elkeen van hulle!"

Die graad 7’s is hard besig om voor te berei vir hulle laaste eksamen in die Laerskool. Ekstra klasse, in alle vakke, begin binnekort.

Die graad 7 leerders van 2024 skud hulle vere reg vir graad 8 en ons is trots op die samewerking, getrouheid en respek wat getoon word deur elke leerder. Ons is trots op elkeen van hulle!

Die bestuur en die graad 7 personeel hou aan die einde van die jaar ‘n spesiale funksie vir die graad 7’s wat tradisioneel gepaard gaan met ‘n kerkdiens. Elke leerder ontvang ‘n gestandaardiseerde Afrikaanse Bybel as teken van geloof, hoop en liefde.

Vandag laat ons die aap uit die mou oor…

“ Daar is ‘n geurtjie aan” beteken die saak is nie heeltemal pluis nie.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button