Dit is ‘tyd’ vir Suid-Natal Primêr Graad 6 leerders om te leer van analogiese en digitale tye, hoe tydsones werk en hoe om kalenders te interpreteer.
Die skool se junior- en seniorkoor, wat uit meer as 100 kinders bestaan, het onlangs deelgeneem aan ‘n spesiale liefdadigheids-geleentheid wat gehou is by die Norwegian Settlers Kerk.
Hierdie geleentheid is gereël ten bate van hospice, en ons is trots daarop dat ons kinders die geleentheid gehad het om ‘n verskil te maak deur hul musiektalent in diens van so ‘n belangrike saak te bied. Dit was ‘n wonderlike ervaring vir elkeen wat betrokke was.
Vandag laat ons die aap uit die mou oor… ‘met ‘n half-maan loop’ beteken om skelm te wees.
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
