AM043472

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA GAUTENG AFDELING, PRETORIA In die Ex Parte aansoek van: RENIER HERBST (IDENTITEITS NOMMER: 9401055133087), EERSTE APPLIKANT en AMY HERBST (IDENTITEITS NOMMER: 9506070136087), TWEEDE APPLIKANT KENNISGEWING INGEVOLGE ARTIKEL 21(1) VAN DIE WET OP HUWELIKSGOEDERE 88 VAN 1984
Kennis geskied hiermee dat RENIER HERBST (IDENTITEITS NOMMER: 9401055133087) en AMY HERBST (IDENTITEITS NOMMER: 9506070136087) van voorneme is om op 11 Mei 2026 in die Hooggeregshof van Suid-Afrika, Gauteng Afdeling, Pretoria, onder saaknommer 2026- 041829, `n aansoek te bring ingevolge Artikel 21(1) van die Wet op Huweliksgoedere 88 van 1984.
Kennis word gegee aan alle skuldeisers en enige ander partye met `n belang in of ten opsigte van die gesamentlike boedel van bogenoemde partye dat hulle `n bevel van die hof verlang wat hulle magtig om hul huweliksgoederestelsel te verander vanaf binne gemeenskap van goed na buite gemeenskap van goed, met uitsluiting van die aanwasbedeling, ingevolge Artikel 21(1) van die Wet op Huweliksgoedere 88 van 1984.
`n Afskrif van die aansoek en aangehegte Huweliksvoorwaarde kontrak sal ter insae beskikbaar wees by die Aktekantoor, Pretoria, en by die kantore van die Applikante se prokureurs op rekord, RAATH LAW INC, VLOER 1, BLOK A, TAYFIN PARK, H/V WILLEM BOTHA EN WIERDAWEG, ELDORAIGNE, CENTURION.
Enige skuldeiser of ander belanghebbende persoon wat beswaar het teen die toestaan van die aangevraagde bevel, moet sodanige beswaar indien by die Griffier van bogenoemde Agbare Hof en `n afskrif daarvan beteken op die Applikante se prokureurs op rekord, of sodanige persoon kan dit doen deur op die datum van die aanhoor van hierdie aangeleentheid soos hierin vermeld, te verskyn.

Reference Number: AM043472

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button