CP009954

KENNISGEWING WYSIGING VAN GRONDGEBRUIKSKEMA OF HERSONERING IN TERME VAN ARTIKEL 62(1) VAN DIE FETAKGOMO TUBATSE PLAASLIKE MUNISIPALITEIT VERORDENING OP GRONDGEBRUIK-

BESTUUR 2018 WYSIGINGSKEMA

NOMMER: 51/2021
Kennis geskied hiermee dat ons, Hlatzes Investment Group, synde die gemagtigde agent van die eienaars van Gedeelte 20 van die Plaas Aapiesdorindraai 298 KT Limpopo Provinsie ingevolge Artikel 62(1) van die Fetakgomo Tubatse Munisipale Ruimtelike Beplanning en

Grondgebruikbestuursverordening 2018 vir die wysiging van die Grondgebruikskema deur

1 Fetak20 Grondgebruikskema,

1 hersonering van die eiendom hierbo beskryf, van `Landbou` na `Nywerheid 1` vir Nywerheid.

Besonderhede met betrekking tot die aansoek sal gedurende gewone kantoorure ter insae l by die kantoor van die Stadsbeplanners, Fetakgomo Tubatse Munisipale Gebou, Kastaniastraat 1, Burgersfort, Kantoor G15 (Grondvloer), vir `n tydperk van 28 (agt-en-twintig) dae vanaf
10 April 2026.

Besware teen of verto ten opsigte van die aansoek moet skriftelik by die munisipale bestuurder ingedien of gerig word, binne `n tydperk van

28 dae vanaf
10 April 2026 sal die eerste advertensie in die koerant gepubliseer word.

Aansoekers Besonderhede: Hlatzes Investment Group, Van Heerdenstraat 26 Estera, Germiston, 1401

Sel: 071-877 -6859

E-pos: pearlsmalatji@gmail.com

Reference Number: CP009954

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button