LettersOpinion

Verstopte drein vrot

Die metro is seker die plek met die patetieste diens wat ek nog gesien het.

Die drein by ons huis loop al vir ‘n maand oor en ek het al gebel en ‘n e-pos gestuur daaroor.

Maar die laaste kere wat ek gebel het, word die fone net eenvoudig nie opgetel nie en lugtyd is nie gratis nie.

My erf lyk en ruik soos ‘n ou verstopte toilet. Dit is pateties.

Ek het bestuur gebel by die kantore, dan skakel hulle my deur na klagtes, waar die fone net eenvoudig weer lui. Ek is nou al raadop.

Lizel Schoeman

* Hierdie klagte het onder ons aandag gekom via die media ondersoek en ons het daarop gereageer op 26 Julie.

Die verstopte drein is intussen herstel.

Sam Modiba

Metro woordvoerder

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button