Bruid van die Jaar 2025 Stem

Hier is jou geleentheid om vir die wenbruid van 2025 te stem.

Hieronder volg die proses, wat uitsluitlik op die webtuiste beskikbaar sal wees.

  1. Die stemproses maak 10 Maart 2026 oop vanaf 08:00.
  2. Die publiek kan vir hul gunsteling bruid stem op die webtuiste, tot en met 23 Maart 2026 om 08:00.
  3. Die wenbruid word in die Vaalweekblad van 27 Maart 2026 aangekondig.

Kliek op die “Stem nou” blokkie hieronder om te stem.

Amoré de Kock
Corlia Jacobs
Crystal Olsen
Eliz-Mari Potgieter
Euniece Pienaar
Klarisa Niemand
Mariska Cox
Monique Wilken
Ruzanne Coetzer
Simoné Morton
Back to top button