Entertainment

Kom speel gholf vir goeie doel

VEREENIGING. – Dit is weer binnekort tyd vir die Wings of Life School se jaarlikse gholfdag. Dié gholfdag is een van die gewildste en lekkerste gholfdae in die Vaal. Dit vind vanjaar op 22 Mei soos ouder gewoonte by die Maccauvlei Gholfklub in Vereeniging plaas. Koste is R2 000 per vierbal. Dit begin om 11:30 …

VEREENIGING. – Dit is weer binnekort tyd vir die Wings of Life School se jaarlikse gholfdag. Dié gholfdag is een van die gewildste en lekkerste golf sportgholfdae in die Vaal. Dit vind vanjaar op 22 Mei soos ouder gewoonte by die Maccauvlei Gholfklub in Vereeniging plaas. Koste is R2 000 per vierbal. Dit begin om 11:30 met ‘n shotguns-start. Registrasie kan vanaf 10:30 gedoen word.

* Die gholdag is ‘n noodsaaklike wyse vir dié skool om fondse in te samel en enige ondersteuning in die vorm van deelname, pryse of borgskappe sal hoog op prys gestel word. Die skool maak voorsiening vir kinders wat spesiale onderrig moet ontvang soos outisme, Down sindroom-kinders, serebraal gestremdes, ens.

Om by die skool of gholfdag betrokke te raak, kontak daleen.martin@sasol.com, Jannet by 071 127 8564 of Michelle by 082 658 9063.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button