News

  • Dr. Isak Steyl is op 8 Junie, ’n dag voor sy 90ste verjaardag, oorlede.

    Dr. Steyl, ’n ware Vaal-legende sterf

    News

    VANDERBIJLPARK. - ’n Donker wolk hang dié week oor die Vaaldriehoek na die afsterwe van die bekende dr. Isak Steyl,…

  • Reuben in aksie in sy gunsteling dissipline, gewigstoot.

    Vaal se worpe-meester vierde in wêreld

    News

    SASOLBURG. – Meester-atleet Reuben Smit (65), trap reeds jare lank diep spore in Suid-Afrikaanse- en internasionale atletiekkringe, en dit met…

  • Die Laerskool Midvaal in Meyerton se o.13-netbalspan het Saterdag die Sedibeng-liga gewen en sodoende gekwalifiseer om aan die Gauteng-kampioenskap deel te neem. Van links is: Mika Snyman, Mcaylee van Wyk, Elke Ebersohn, Megan van Heerden (kaptein), Marelize le Grange, Keara-Linn van der Walt (onderkaptein), Esmé van Dyk (afrigter) Sanry Warrington en Anjenet Bezuidenhout. Foto: André du Toit

    Midvaal kraai koning

    News

    MEYERTON. - Die Laerskool Midvaal se o.13-netbalspan het Saterdag sy staal gewys toe hy die Laerskool Emfulenipark in die halfeindronde…

  • lamp,electricity.eskom

    Electricity crisis not yet over: Legal process to be followed, says Eskom

    News

    Eskom, in a statement last Friday, said that the electricity supplier has postponed the planned interruption of bulk electricity supply…

  • Ngwathe

    Task team gets positive feedback

    News

    Much to everyone’s surprise, all parties, including municipal representatives, attended the monthly meeting of the Ngwathe Task Team, as prescribed…

  • Lt.kol. Malefetsane Kotsoane, nuwe stasiekommissaris vir die Parys-polisiestasie in die plek van lt.kol. Rapitsi wat nou na die Tumahole-stasie as stasiekommissaris verplaas is.

    Nuwe stasie-kommissarisse vir Parys en Tumahole

    News

    Lt.kol. Malefetsane Kotsoane is vanaf Junie in die pos as stasiekommissaris van die Parys-polisiestasie aangestel.

  • ’n Windpomp in die kleine, wat presies soos die ware Jakob lyk, gebou deur Jan Jacobs.

    Windpomp in die kleine

    News

    Noem hom ’n planmaker, ’n boer in murg en been en ’n man wat ken van windpompe. Dit is die…

  • Ngwathe

    “Mank” begroting voorwaardelik aanvaar

    News

    Ngwathe se stadsraad het op ’n spesiale raadsvergadering in Vredefort verlede Vrydag die nuwe begroting vir die 2015-2016 finansiële jaar…

  • Dr. Ninette Leistner buk by 'n vark wat tussen die drade vasgevang was en gevrek het. Foto’s: Dustin Wetdewich

    Varke uit Hoëveldpark verwyder

    News

    Die DBV het beslag gelê op ongeveer 17 varke en agt honde van mense wat na bewering plak op die…

  • Big Brother star Mandla Hlatshwayo’s house was broken into twice recently.

    Big Brother star, Mandla robbed again

    News

    SEBOKENG. - Mandla Hlatshwayo, widely known for his part in the reality show, Big Bother Mzansi, won a million rands…

  • assisted suicide

    Euthanasia and doctor-assisted suicide

    News

    A judge in the Pretoria High Court recently granted an application by Advocate Stransham-Ford to be assisted by a willing…

  • Eureka Skool se lyndansers wat tydens die damesoggend opgetree het.

    Lagspiere werk oortyd by damesoggend

    News

    VEREENIGING. - Vir ’n paar uur kon gaste wat Eureka Skool se damesoggend bygewoon het, van hul sorge vergeet en…

Back to top button