News
Drie Riviere sonder water
Daar's tans geen duidelike aanduiding wanneer die herstelwerk voltooi sal wees nie.
VEREENIGING – Gebiede rondom die Midvaal Hospitaal in Drie Riviere sit sonder water nadat nood herstelwerk aan ‘n waterpyp gedoen word.
Die hoof TRB-toevoegklep is afgesluit en sal weer opgemaak word sodra die herstelwerk voltooi is.
Daar’s tans geen duidelike aanduiding wanneer die herstelwerk voltooi sal wees nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
