Local newsNewsNewsBreaking News
Eienaar van kwekery oorlede
VEREENIGING. – Die Eienaar van die Magic Lawns kwekery in Ou-Johannesburgweg in Vereeniging, Willie Van Der Westhuizen, is verlede week oorlede. Die Magic Garden Centre en At My Table Restaurant by Magic Garden Centre sal op Dinsdag 11 Augustus 2020 gesluit wees vanaf 08:00 tot 13:00 vir Van der Westhuizen se begrafnis.
VEREENIGING. – Die Eienaar van die Magic Lawns kwekery in Ou-Johannesburgweg in Vereeniging, Willie Van Der Westhuizen, is verlede week oorlede.
Die Magic Garden Centre en At My Table Restaurant by Magic Garden Centre sal op Dinsdag 11 Augustus 2020 gesluit wees vanaf 08:00 tot 13:00 vir Van der Westhuizen se begrafnis.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
