News

Kom ‘vlieg’ saam deur foto’s

Die Elsje's Choice on Photos-fotogroep bied 'n gratis platform waar gesoute én beginner-fotograwe hul werk kan vertoon.

Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense (selfs van ander lande).

Vereistes

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Jy kan nie iemand anders se foto namens hul deel nie.

Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus wees.

Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.

Voeg asb. by van watter dorp jy is.

Erkenning

Uitstaande fotografie word weekliks met ‘n spesiale sertifikaat aangewys. Die kriteria wat in ag geneem word sluit in: Komposisie, beligting, skerpheid, uniekheid en kreatiwiteit.

Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.

Hoogtepunt

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word van die foto’s in die weeklikse versameling gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.

Die is fotoversameling 288.

Kevin Walker of Pretoria captured this stunning photograph of the SAAF in action.
Karen Beetge van Hunters Valley, Australië, het die pragtige foto geneem.
Lanie de la Rey van Kaapstad het die pragtige foto geneem.
Lee-Anne Kruger van Vereeniging (Funky Lee) het die mooi foto geneem.
Leila Swart van Rayton het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer van die Vaaldriehoek het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lizelle Human van Bredasdorp in die Wes-Kaap het die mooi foto geneem.
Lizelle Stassen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Lovey van der Westhuizen van Pretoria het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Magda Vorster van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Maggle Webser van Centurion het die pragtige foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mandy Botha van Centurion het die mooi foto geneem.
Margaret van Rooyen het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marissa Enslin van Nigel het die mooi foto geneem.
Marita Henning van Nigel het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Maryna Nell van Pretoria het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Alberts van Vanderbijlpark, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Naomi Bezuidenhout of the Western Cape captured this beautiful photo in Mauritius.
Nico Holtzkamp van Vereeniging het die mooi aksiefoto geneem.
Nicolette Keyter van Bloemfontein, ‘n nuweling op die groep, het die treffende foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pieter Engelbrecht van Goodwood het die mooi foto geneem.
Pieter Moolman het die mooi foto van ‘n Withelmlaksman geneem.
Ria van der Lith van Polokwane het die pragtige makro foto geneem.
Riaan Wessie Westraad van Port Elizabeth het die mooi foto geneem.
Riana Knouwds van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Rienie Benedek van Vereeniging, het haar eerste foto op die groep gedeel.
Rina Gericke van Stilbaai het die mooi foto geneem.
Robbie Aspeling van Johannesburg het die besonder kunstige foto geneem.
Robert Strydom van Meyerton het die mooi foto geneem.
Ronel Duvenhage van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Sakkie van Staden (Faces of Africa) van Kaapstad, ‘n nuweling op die groep, het die treffende foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tania van der Walt van Bloemfontein, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Thea Hendrikse of Wit Rivier, Mpumalanga, captured this beautiful photo.
Thelma Nel van Kraaifonein in die Kaap het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tinus Coetzer van Dallas, Texas in die VSA (‘n nuweling op die groep) het die mooi foto geneem.
Trevor Rose of Bedfordview captured this beautiful photo.
Trix Hand van Newcastle het die mooi foto geneem.
Valri Nel van Stellenbosch het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die treffende foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Adri Hohls van Jeffriesbaai het die mooi foto geneem.
Alecia Stoltz van Stilbaai in die Wes-Kaap het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto geneem.
André Mynhardt, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
André van Zyl van Parys het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Anne Taylor van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Antoinette Herbst van Mosselbaai het die mooi foto geneem.
Barney Fourie van Naboomspruit het die pragtige foto geneem.
Benjamin Pearce of Cape Town captured this beautiful photo at the Harold Porter National Botanical Gardens.
Carin van Deventer van Parys het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Celeste Bekker van Arconpark. Vereeniging het die mooi foto geneem.
Chané van Breda van Rustenburg het die mooi foto geneem.
Chantelle Enslin het die mooi foto geneem.
Charlene du Preez van Rayton het die mooi foto geneem.
Christelle Willemse het haar eerste foto op die groep gedeel.
Christina de Beer van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful landscape featuring the Slangkoppunt Lighthouse.
Clinton Nortje van Parys, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Corné Bierman van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Danette van Zyl van Parys het die mooi foto geneem.
Denise Zeeman van Worcester het die pragtige foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die mooi foto geneem.
Dereck Combrinck van Sasolburg het sy eerste foto op die groep gedeel.
Dolores Rossouw, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Dries Beetge van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen (die administrateur van die Elsje’s Choice on Photos groep) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Erika Sanders van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Elna Geringer het die mooi foto geneem.
Etienne Uys van Melkbosstrand het die mooi foto geneem.
Eugene Heiberg van Polokwane het die mooi foto geneem.
Eugene Viljoen Heidelberg in die Kaap het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Geraldine Oosthuizen van Barberton het die pragtige foto geneem.
Gwen Fleischmann van Lydenburg het die mooi foto geneem.
Hassen Mohamed of Johannesburg captured this magnificent photo.
Hayley Collins of Cape Town captured this beautiful monochrome photo with Simon’s Town in the background.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die pragtige foto geneem.
Hennie Kok van Pretoria het die pragtige foto van ‘n witrenoster geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Henry van der Westhuizen van Melkbosstrand het die mooi foto geneem.
Isabel Loock van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jackie Bell van Boksburg het die pragtige makro foto geneem.
Jacques van Schalkwyk van Vaalpark het die pragtige foto geneem.
Jan Kotze van Pretoria het die mooi foto geneem.
Jana Mynhardt van Riebeeck-Wes in die Wes-Kaap het die mooi foto geneem.
Jeff Lomey of Cape Town captured this lovely photo.
JJ Kok van Deneysville het die pragtige foto geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.
Johan Mocke het die pragtige foto van hoogwater in Struisbaaihawe geneem.
John Canoga of Nairobi, Kenya, captured this beautiful photo.
Jolande Schneider van Worcester het die mooi foto geneem.
Juju Patrick of Cape Town captured this photo of a garden snail.
Karen Beetge van Hunters Valley, Australië, het die treffende foto geneem.
Karen Mey van Fourways, Johannesburg, het die pragtige foto geneem.
Karen Southey van Johannesburg, ‘n nuweling op die groep, het die kunstige foto geneem.
Karen van Jaarsveld, nog ‘n nuweling op die groep, het die kunstige foto geneem.
Karin Coetzer het die mooi foto in Adelaide, Australië geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Nederland geneem. Andorra is ‘n klein land in die berge tussen Spanjé en Frankryk.
Karla Oelofsen, voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland, het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi geneem.
Thea Hendrikse of Wit Rivier, Mpumalanga, captured this beautiful photo.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Benjamin Pearce of Cape Town captured this beautiful photo.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this magnificent landscape photo featuring the Slangkoppunt Lighthouse.
Denise Zeeman van Worcester het die mooi foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die mooi foto geneem.
Hennie Kok van Pretoria het die mooi foto van ‘n Njala geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button