Local newsNews
Valie in SA Bofbalspan
o15-Spanne van 12 lande ding mee om die Bofbal Wêreldbeker. Een van die SA spanlede is van Sasolburg.
SASOLBURG – Adriaan van der Merwe is deel van die Suid-Afrikaanse o15-Bofbalspan wat tans aan die o15 Wêreldbeker Bofbalkampioenskap in Meksiko deelneem.
Hy is ʼn graad 9-leerling van Hoërskool Sasolburg (SHS) en een van die Vaal Dodgers-bofbalklub se uitblinkers.
Adriaan was ook in April deel van die Gauteng o15A-span wat die Nasionale o15-kampioenskappe gewen het.
Die wêreldbeker vind vanaf 25 September – 5 Oktober plaas
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
