Local newsNewsNews
Hart eis geliefde Valie
VEREENIGING. – Medelye stroom steeds op sosiale in nadat die hartseer nuus gebreek het dat die bekende Vaaldriehoekse inwoner Lukas Dreyer (70), voormalige voorsitter van die Vereeniging Krieketklub, vanmiddag omstreeks 15:00 aan ‘n hartaanval oorlede is. Joe Viljoen wat sedert 1962 met Dreyer bevriend was, het die hartseer nuus oor sy boesemvriend op sosiale media …
VEREENIGING. – Medelye stroom steeds op sosiale in nadat die hartseer nuus gebreek het dat die bekende Vaaldriehoekse inwoner Lukas Dreyer (70), voormalige voorsitter van die Vereeniging Krieketklub, vanmiddag omstreeks 15:00 aan ‘n hartaanval oorlede is. Joe Viljoen wat sedert 1962 met Dreyer bevriend was, het die hartseer nuus oor sy boesemvriend op sosiale media bevestig. Dreyer het diep spore in die Vaaldriehoek en in Sedibeng Krieket getrap. Sy afsterwe laat ‘n groot leemte. Hy laat sy vrou Michelle en kinders agter.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
