Local newsNewsNews

Geniet foto-uitstappie saam met die fotograwe

Geniet die middel-van-die-week foto-uitstappie saam met die "lockdown-fotograwe".

Van Vaalweekblad se lesers en volgers het aan die begin van die nasionale inperking besluit om die beste van die saak te maak en hulself  besig te hou deur mooi foto’s in en om die huis te neem.  Heelwat van die fotograwe is nou weer terug by die werk en het ook nou die geleentheid om effens verder as net by hul huise foto’s te kan neem. Van die fotograwe het sommer hul selfone vir die taak ingespan.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, stuur dit gerus na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).

Die 12de fotoblad van die “lockdown-fotograwe” verskyn in vandag se uitgawe van  Vaalweekblad (19 Augustus). Die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” word weekliks uit al die inskrywings wat  gedurende die vorige week op Vaalweekblad se webtuiste verskyn het gekies.

Don Williams van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Demi Pretorius van Tulbagh in die Wes-Kaap het die pragtige foto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark sê sy geniet dit tussen die bome en het die mooi foto geneem.
Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark die mooi foto geneem.
June Bartlett van George het die pragtige landskapfoto by die George Dam geneem.
Carla Pretorius, voormalige joernalis van Vaalweekblad, woon nou in Kanada en het die mooi foto geneem.
Jacques de Lange van George (oud-Valie) het gisteroggend die mooi foto geneem,
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.
Monica Warren van Richardsbaai het die mooi foto geneem.
Nico Potgieter van Vanderbijlpark het die kunstige selfportret geneem.
Taryn Bester van Paternoster het die interessante foto na ‘n vloedreën geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die foto geneem.
Pierre Fourie van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto tydens een van haar oggend-uitstappies geneem.
Yvette Wilde van Vereeniging het hierdie pragtige sonsondergang foto by die Be Our Guest Retirement Yard geneem.
Thys Eigenhuis van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto op sy staproete geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen van Johor, Maleisië het die mooi foto van die interessante wolke geneem.
Bennie Henning van Germiston het die foto van ‘n leeuwyfie by die Lions & Safari Park geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto van ‘n murasie geneem.
Danie Nel van Parys het die pragtige foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button