Local newsNewsNews

Today’s beautiful photo collection

Today we welcome Prosper Nyathi from Boipatong, Vanderbijlpark, who shared his very first photo (and a very beautiful one I might ad) on the photo page. Enjoy today’s collection – it just might get you in the right mindset for the weekend. Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) daagliks die geleentheid om van hul foto’s …

Today we welcome Prosper Nyathi from Boipatong, Vanderbijlpark, who shared his very first photo (and a very beautiful one I might ad) on the photo page. Enjoy today’s collection – it just might get you in the right mindset for the weekend.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) daagliks die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, stuur dit gerus na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).

Die 19de fotoblad het in die week se uitgawe van Vaalweekblad (7 Oktober) verskyn. Die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” word weekliks uit al die inskrywings wat  gedurende die vorige week op Vaalweekblad se webtuiste verskyn het gekies.

This beautiful photo was taken by Prosper Nyathi from Boipatong, Vanderbijlpark.
Nicolette van Schalkwyk van Vanderbijlpark kuier tans in Sedgefield (Kaap) en het die mooi foto daar geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto onlangs by Irene Farm geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem. Albertus is een van die gevorderde fotograwe op die blad.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto by die Oriental Village tydens ‘n vakansie by die Langkawi Eiland geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi modelfoto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi helderkleurigte natuurfoto geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark (Dricky’s Pix) het die mooi foto geneem. Sy neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Edwin Haasbroek van Anchor Ranch, ‘n plaas tussen Parys en Potchefstroom, het die oulike foto van Oliver geneem.
“Good and clean and fresh tralala”- Monica Warren van Richardsbaai het die mooi foto geneem.
Hanti Pretorius van Vereeniging het die mooi foto in die tuin geneem.
Ilene van der Westhuizen van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark is een van die gevorderde fotograwe op die blad en het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto onlangs tydens ‘n vakansie by die Langkawi Eiland geneem.
“Mushroom hunting in the woods” – Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
June Bartlett van George het die mooi foto op ‘n plaas naby Beaufort Wes geneem. June spesialiseer in “newborn” fotografie. Besoek gerus haar Facebookblad June Bartlett Newborn Photography.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die foto geneem.
 
Check Also
Close
Back to top button