- ‘n Sprankelende, sportiewe vrou van Sasolburg, Gerda dos Santos, is vroeër die maand ernstig beseer toe sy tydens ‘n oefenrit van haar sportfiets afgestamp is. Sy het reeds plastiese snykunde aan haar gesigwonde ontvang, en nog operasies lê voor.
-

Gerda dos Santos (52) voor die ongeluk. - Groot drama toe ‘n paartjie wat met ‘n tuinvurkaanval in Hammanskraal verbind word, in Duncanville, Vereeniging opgespoor word.
- Meer inligting oor Saterdag se voorval toe ‘n jong man gedreig het om van die brug oor die R57 tussen Vanderbijlpark en Sasolburg af te spring.
- Wil jy tjop-tjop 25 kg verloor? Lees hoe Elmarie Senekal dit met Die Dieet Waarvan Almal Praat gedoen het!

- Daar is ook interessante briewe en moenie vergeet om deel te neem aan die weeklikse blokkiesraaisel nie! As jy hierdie week deelneem, het jy nog ‘n kans om in aanmerking te kom vir die maandpryse wat volgende week getrek word!
- Lees ook oor ‘n plaaslike paartjie wat uitblink in liggaamsbou.


********************************************************************************************************
