News

Jabes Foundation groet geliefde pleegmoeder

Wyle Ronella van Niekerk se gedenkdiens word op 3 November om 14:00 by Kompas-gemeente in Vanderbijlpark gehou. 

VANDERBIJLPARK. – Die Jabes Foundation en sy vier pleeghuise is opnuut in rou nadat die tweede huismoeder binne agt maande oorlede is.

Mev. Ronella van Niekerk, pleegmoeder van die Sonneblomhuis, is op 23 Oktober na ‘n stryd teen kanker en ‘n skielike gesondheidsterugslag, oorlede. Dit is net agt maande nadat mev. Ronel Riekert, een van Jabes se stigterslede, in Februarie vanjaar aan myelofibrose gesterf het.

Lees die volledige berig in hierdie week se Vaalweekblad.

Wyle Ronella se gedenkdiens word op 3 November om 14:00 by Kompas-gemeente in Vanderbijlpark gehou.  Volg die skakel hier onder vir meer besonderhede.  

 

Wyle mev. Ronella van Niekerk van Jabes Foundation.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button