LifestyleNews

Dagboek solank Ankerskool se Kersmark!

Uitstallers kan nou al stalletjies by 084 222 5618 bespreek.

VANDERBIJLPARK. – Op 4 Desember is dit tyd vir die gewilde jaarlikse Kersmark van die Ankerskool in Vanderbijlpark. Dié mark is al bekend vir die hoëgehalte gebruikersgoedere wat deur die skoolkinders self gemaak word. Dit getuig van vakmanskap omdat baie tyd en noukeurigheid saam met die onderwysers in die vervaardiging ingesit word.

 

 

Toegang gaan slegs R10 per persoon wees, of R50 per voertuig (dit sluit die passasiers se toegang in) as jy binne wil parkeer.

Uitstallers kan nou al stalletjies by 084 222 5618 bespreek.

Dagboek solank 4 Desember en sorg dat jy op die dag vroeg daar is want die gesogte artikels verkoop gewoonlik vinnig uit!

Voorbeelde van die soort artikels wat besoekers by Ankerskool se Kersmark sal kan koop. Die skool se leerlinge is bekend vir hul uitstekende hout- en metaalwerk, sowel as verskeie ander handgemaakte items.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

****************************************************************************

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button