GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

Stap deur tyd saam Klippies se musiekblyspel

Laerskool Klipfontein het onlangs ’n musiekblyspel op die planke gebring.

Laerskool Klipfontein het onlangs ’n musiekblyspel op die planke gebring.

Die produksie: ‘Verlore in Tyd’ gaan oor ’n Rabbedoe-prinses wat verdwaal en in verskillende situasies beland.


Roxanne Aingworth was een van die toneelspelers in Laerskool Klipfontein se musiekblyspel: ‘Verlore in Tyd’.

Sy besef egter dat sy besig is met ‘time travelling’ en ontmoet ’n houtspeelding wat met dieselfde probleem sit.

So moet hulle dan planne beraam om weer by hulle huise uit te kom.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button