GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

Laerskool Kragbron wys wat hul kan doen

Leerders van Laerskool Kragbron het bymekaar gekom en gewys dat skatte nie net goud en diamante is nie, maar iets baie meer waardevol.

Leerders van Laerskool Kragbron het bymekaar gekom en gewys dat skatte nie net goud en diamante is nie, maar iets baie meer waardevol.

Dit was tydens hul jaarlikse konsert op Donderdag 9 Oktober.

Dit het by The Venue plaasgevind en was ’n reuse sukses.

Hier is die gr. R leerders, asook die gr. 1 leerders in aksie op die verhoog:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button