TA017466

KENNISGEWING BOEDEL WYLE B K BREITENBACH

VERW No – 002465/2026

In die boedel van wyle

BENCIE KELBRICK BREITENBACH

Identiteitsnommer:

490318 0007 081

Oorlede: 14 Mei 2024

Krediteure en Debiteure in bogenoemde boedel word hierby versoek om hul skulde te betaal of hul eise in te dien aan die ondergetekende, binne `n tydperk van 30 (Dertig) dae gereken vanaf datum van hierdie publikasie.

LLOYD & JANSEN

Posbus 99

ERMELO

2350

Reference Number: TA017466

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button