
’n Afskeidsfunksie is Donderdag 26 Junie vir haar gehou waartydens kollegas die kans gegun is om haar te groet.
“Ek wil net almal by die stasie bedank. Julle was almal so goed vir my en het die beste afskeid gereël, met blomme, geskenke – tot ’n hele tent opgeslaan!. Julle is my Christen-familie en ek bid dat die Here jul moet seën!” het ’n emosionele Loraine gesê.
Loraine bedank veral die speurtak, kol. Sam Thine en kol. Mthombeni, brigadier Sifiso Cele en kapt. Klaas Maloka vir al hul ondersteuning deur al die jare.

Farewell from Vosman SAPS
Colonel Sam Thine (on behalf of Station Commander, Brigadier Sifiso Cele) writes:
Loraine Hattingh served as exemplary at Vosman Police Station, being responsible, good behaviour and for that fully honoured and respected by other employees.
The attitude of prioritising her work was noted by senior officers including the knowledge of her duties. The police at Vosman still honour her as a member of this family, which leaves no doubt or closed door to ask for assistance regarding her expertise.
May God All Mighty prolong her life and well-being together with her husband, Gideon.
