Sport

Corné hak die groot vis by Loskop

’n Totaal van 37 vis met ’n gemiddelde gewig van 2.2kg is tydens die toernooi gevang

Die wenner van die jaarlikse Loskop Big Bass Bonanza is Corné Schoeman met haar vangs van 3.711kg.

Haar bielie van ’n vangs het vir haar R10 000 se prysgeld in die sak besorg.

’n Totaal van 37 vis met ’n gemiddelde gewig van 2.2kg is tydens die toernooi gevang.

Die eerste 10 plekke is soos volg: Corne Schoeman (3.711), Arthur Symington (3.440), Reuben Dickinson (3.428), Norval Feuth (3.363), Anescke Botha (3.218), Ruan Wahl (2.888), Theuns Brecher (2.866), Jaco Harmse (2.806), Marelein Holtzhauzen (2.718), Daane van den Berg (2.694).

Die organiseerders bedank graag al hul borge wat die toernooi moontlik help maak het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button