Schools
Wessies praat dinge uit by Con Spirito
Die skool wens die leerders alle sterkte toe met die nasionale ronde.
Die leerders het onlangs vir redenaars deurgedring na die Con Spirito Kunswedstryd se Nasionale Finale Forte-ronde wat in September gaan plaasvind.
Lees Ook: Nuwe personeel vir Laerskool Westwood
Lees Ook: Laerskool Westwood kondig nuwe leiers aan
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!











