Schools

Wessies se skaakspelers wys hul staal

Die skool is trots op die leerders se prestasies.

Laerskool Westwood is trots op twee van sy skaakspelers, Iowan Mann en Leane Mann, wat die skool se naam hoog hou.

Die leerders het onlangs aan die Skaak Distriksliga deelgeneem en is tot die Gauteng-span verkies met ‘n 5/5 en 4/5 wen.

Westwood wens hul skaaksterre geluk met hul prestasies, en voeg by dat hul beslis die regte skuiwe maak.

Lees Ook: Westwood atlete is tops by interlaer

Lees Ook: Westwood konding top akademiese presteerders aan

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button