Schools
Bekroonde skrywer maak weer ‘n draai by Concordia
Viljoen het ook verlede jaar die Corries toegespeek en gesê boeke help nie net om jou woordeskat uit te brei nie, maar gee ook jou selfbeeld ‘n hupstoot.
Die bekroonde skrywer Fanie Viljoen het weer ‘n besoek afgelê by Laerskool Concordia op 19 September.
Leerders het dit geniet om te luister na Viljoen, die skrywer van Ouma Mollie gaan terug skool toe, Monsterrugby en Flippie word ‘n vlieg.
Hulle het tougestaan om foto’s te neem saam met die skywer uit wie se pen die voorgeskrewe boek, Onderwêreld, ook kom.
Lees Ook: Leerders opgewonde om te lees na besoek van bekende skrywer
Lees Ook: Die Fakulteit is terug vir ‘n tweede seison
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.