Schools

GALERY: Oosies hou manne-aand saam met Percy Montgomery en Brian Mitchell

Dit was 'n aand waar die manne staaltjies gedeel het en lekker gekuier het.

Hoërskool Oosterlig het onlangs ‘n suksesvolle manne-aand gehou met die voormalige Springbok Percy Montgomery asook die bokslegende Brian Mitchell.

Tydens die geleentheid het Montgomery en Mitchell staaltjies gedeel.

Die doel van manne-aand is om fondse in te samel vir die skool se rugby.

In hierdie foto is Percy Montgomery, Tom Deetlefs en Brian Mitchell.

Oosterlig se rugbymanne het die skool se naam hoog gehou.

Die skool se eerste span het ‘n droogte van 11 jaar gebreek om hierdie jaar gekroon te word as die Valke-ligawenners van die grootskool-liga.

Oosterlig se o16A-rugbyspan is ook ligawenners.

Aiden Stadtlander en Brian Mitchell by die manne-aand.
Louie Stols, Braam Myburgh en Manie van Aswegen.
In hierdie foto is (agter) Koos Kas, Ruben Joubert, Ivan Bezuidenhout en Zane Nel. Voor: Ockert Skinner en Ryno Erasmus.
Brian Mitchell en Percy Montgomery.

Lees Ook: Skaakspeler maak Oosterlig trots

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button