Schools

Wessies se top presteerders word aangewys

Die skool is trots op die leerders se akademiese prestasies.

Laerskool Westwood het onlangs sy top akademiese presteerders vir die derde kwartaal aangewys.

Graad Ses, agter: Scarlett Helberg, Hayley du Preez, Chané Nienaber, Shakira Smit en Zackery van Dyk. Voor: Dinique van Rensburg, Mia Coetzee, Joshau Strydom, Calé Botha en Zanru le Roux.
Graad Vyf, agter: Lianika van der Walt, Keanu de Waal, Kristi-Lee Heymans, Suné Appelcryn en Fibastian Hugo. Voor: Amelia Aucamp, Marchant Botha, Tatum Claassen, Iowan Mann en Franco Graaff.
Graad Vier, agter: Marnitz Roos, Caitlyn Cloete, Karla Smit, Darius Oosthuizen en Karlie Botes. Voor: Skyla Piek, Milea Theron, Casey Cockburn, Hannro Oelofse en Leané Mann.

Lees Ook: Westwood atlete is tops by interlaer

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button