Schools

Banies se atlete maak skool trots

Die skool wens die atlete geluk met hul prestasies.

Laerskool Baanbreker is trots op vier van sy atlete wat hierdie seisoen uitgeblink het.

Zanè Van der Merwe (o12), Wian Kruger (o11), Zayden Pistorius (o12) en Mikayla Booyens (o10) het hul talente ten toon gestel by die Gauteng Provinsiale Atletiekkampioenskappe wat op 14 en 15 Maart by die Germiston Stadion uitgespook is.

Kruger en Pistorius het ook gekwalifiseer om aan die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe deel te neem by die Germiston Stadion, wat vanaf 20 tot 22 Maart plaasvind.

Also Read: Baanbreker Voortrekkers vier mylpaal van 45 jaar

  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button