Schools

Karla Smit spring bo-uit by Gauteng Atletiekbyeenkoms

Die skool het sy trots uitgespreek oor die atleet se prestasie.

Laerskool Westwood se Karla Smit het eerste geëindig by die Gauteng Atletiekbyeenkoms wat op 15 en 16 Maart by die Germiston Stadion plaasgevind het.

Sy het deelgeneem aan die dogters o11 hoogspring en gewen met ‘n hoogte van 1.4m.

Die Wessies wens haar sterkte toe met die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe wat vanaf 20 tot 22 Maart by die Germiston Stadion plaasvind.

Lees Ook: Wessies spog met top-atleet

  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button